Slide

LÉÉF IN JOU RUIMTE

Professionele aanlyn-interieurontwerp vir vanaf net R2 299

Spring Weg
Slide

DIE RUIMTE WAARVAN JY NOG NET
GEDROOM HET – TEEN ’N PRYS
WAT JY KAN BEKOSTIG.

Vertel ons wat jy nodig het. Ons bied 'n interieurontwerp-oplossing
pasgemaak vir jou en lewer dit voor jou deur af.

Kontak Ons
Slide

DIE RUIMTE WAARVAN JY NOG NET
GEDROOM HET – TEEN 'N PRYS
WAT JY KAN BEKOSTIG.

Koop Jou Boks
Slide

MAKLIK. BEKOSTIGBAAR.
ALS AANLYN. ALS IN EEN BOKS.

Meer Oor Ons

Jou Droomruimte Is Binne Bereik

Welkom Tuis, jou dekordilemma opgelos

Inspireer. Innoveer. Skep. Vernuwe.

Is jy op soek na die die gerief van ’n gespesialiseerde aanlyn-interieurontwerp en -dekoroplossing? Hier’s dit nou! Ons kan jou help om jou huis ’n tuiste te maak. Bekostigbare luuksheid is net ’n klik weg.

Só Werk Dit

Dink daaraan as interieurontwerp in 4 maklike stappe.

1: Stel Jou Boks Saam

Kies die ruimte waarvoor ons ’n ontwerp moet doen.

Voltooi ons prettige vraelys sodat ons saam jou dekorstyl kan verken. Dis ’n vinnige, interaktiewe en kreatiewe proses.

Kies ’n interieurontwerp-pakket nommer-pas vir jou ruimte en begroting. Elke pakket is gebaseer op ’n vaste tarief; dit gee jou ’n duidelike idee van wat presies om te verwag en jy het buigsame opsies in terme van elke vertrek wat jy kies.

2: Vertel Ons Oor Jou Ruimte


Measure Your Space(s)

Neem mate en foto’s van jou ruimte en die items wat jy wil hou (hougoed), dan laai jy dit by die webtuiste op. Ons gebruikersvriendelike aflaaibare PDF-hulpbron sal jou met die proses help en jou deur elke stap lei.

3: Ons Doen Wat Ons Die Beste Doen


Ons gebruik die resultaat van die vraelys om ’n professionele assessering te doen en ’n aksieplan saam te stel.

Ons skep al die inhoud vir jou om ná elke proses na te gaan: Inspirasiebord(e), Vloerplan(ne), 3D-skets (opsioneel), Monster(s), Kleure, Materiale, Afwerkings, Spesifikasies, Verskaffersdatabasis, Stap-vir-stap-gids, Inkopiegids en ’n WT-lojaliteitskaart met opwindende afslagpryse by ons vennote.

4: Lééf In Jou Ruimte


Ons laai jou pasgemaakte Welkom Tuis-boks voor jou voordeur af. Volg ons maklike stap-vir-stap-gids om jou ruimte om te tower.

Onthou om jou WT-lojaliteitskaart te gebruik en geniet die lewe in jou ruimte.

Stuur vir ons foto’s van jou nuwe ruimte vir ’n kans om met WT te wen in ons jaarlikse “Ruimte van die Jaar”-kompetisie.

Stap 1

Stel Jou Boks Saam

Kies die ruimte waarvoor ons ’n ontwerp moet doen.

Voltooi ons prettige vraelys sodat ons saam jou dekorstyl kan verken. Dis ’n vinnige, interaktiewe en kreatiewe proses.

Kies ’n interieurontwerp-pakket nommer-pas vir jou ruimte en begroting. Elke pakket is gebaseer op ’n vaste tarief; dit gee jou ’n duidelike idee van wat presies om te verwag en jy het buigsame opsies in terme van elke vertrek wat jy kies.

Stap 2

Vertel Ons Oor Jou Ruimte

Neem mate en foto’s van jou ruimte en die items wat jy wil hou (hougoed), dan laai jy dit by die webtuiste op. Ons gebruikersvriendelike aflaaibare PDF-hulpbron sal jou met die proses help en jou deur elke stap lei.

Stap 3

Ons Doen Wat Ons Die Beste Doen

Ons gebruik die resultaat van die vraelys om ’n professionele assessering te doen en ’n aksieplan saam te stel.

Ons skep al die inhoud vir jou om ná elke proses na te gaan: Inspirasiebord(e), Vloerplan(ne), 3D-skets (opsioneel), Monster(s), Kleure, Materiale, Afwerkings, Spesifikasies, Verskaffersdatabasis, Stap-vir-stap-gids, Inkopiegids en ’n WT-lojaliteitskaart met opwindende afslagpryse by ons vennote.

Stap 4

Lééf In Jou Ruimte

Ons laai jou pasgemaakte Welkom Tuis-boks voor jou voordeur af. Volg ons maklike stap-vir-stap-gids om jou ruimte om te tower.

Onthou om jou WT-lojaliteitskaart te gebruik en geniet die lewe in jou ruimte.

Stuur vir ons foto’s van jou nuwe ruimte vir ’n kans om met WT te wen in ons jaarlikse “Ruimte van die Jaar”-kompetisie.

Nog Onseker Oor Hoe Dit Werk?

Ons Pakket-Opsies

Kies die pakket wat jou behoeftes die beste pass.

01E-lite-
Pakket

Pasgemaakte pakket ideaal vir deursnee-ruimtes.

02Intreevlak-
Pakket

Pasgemaakte pakket perfek vir kleiner ruimtes.

03Eksklusiewe
Pakket

Pasgemaakte pakket vir asemrowende ruimtes.

Vennote

Kry tot 15% afslag met ons afslagkaart.

Bloc Outdoor Furniture – Partner logo
Classic Trading – Partner logo
HERTEX – Partner logo
Block and Chisel – Partner logo
Crema Lighting – Partner logo
SHF – Partner logo
Chair Crazy – Partner logo
Easylife Kitchens – Partner logo
TOP CARPETS and FLOORS – Partner logo
HAUS – Partner logo
WEYLANDTS – Partner logo
WOMAG - Partner logo

Ontdek Jou
Dékorstyl

 

’n Paar maklike vrae sal jou styl vasstel.

Dis GRATIS!

 

Wil Jy Meer Weet?

Jy is meer as welkom om ons te kontak vir nog inligting.

Lééf In Jou Droomruimte

AfrikaansHierdie webwerf is ook beskibaar in Afrikaans. Soek in die regterhoek bo vir die AFRknoppie wat die webblad na Afrikaans verander, en klik op “spring weg”. Kies die spasie wat opgeknap moet word en die pakket wat jy wil hê.
close-link